Aanmeld met Foursquare
Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel aan jou Foursquare® rekening verbind wees met gebruik van die Garmin Drive™ toepassing (Verbind aan Jou Foursquare rekening).
- Kies .
- Kies ’n belangepunt.
- Kies .
Oueronderwerp: Foursquare