Begin ’n groeprit

Jy kan ’n groeprit skep wat jou toelaat om die groepradiokanaal te skep, ryers te sien en verwyder wat by die groeprit aansluit, en om die groepritnaam te stel.

  1. Kies vanaf die hoofkieslys Groeprit > Begin ’n groeprit.
  2. Voer jou ryernaam in en kies Gedoen.
  3. Indien nodig, kies ’n radiokanaal en kies Volgende.
  4. Voer die ryernaam in en kies Gedoen.

    Soos wat ryers by die groeprit aansluit, verskyn hul name op die lys.

  5. Kies Wegspring.

    Die groeprit begin nadat al die ryers met die groeprit gesinchroniseer het.

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023