Kansellering van ’n Insidentkennisgewing

Wanneer die toestel ’n insident bespeur, lig ’n boodskap en ’n stemporboodskap jou in dat ’n kennisgewing aan jou insidentkontak gestuur sal word. ’n Afteltydhouer van 60 sekondes begin wanneer die insident bespeur is, en die toestel stuur die kennisgewing outomaties wanneer die tydhouer klaar afgetel het. Indien jy nie die kennisgewing wil stuur nie, kan jy dit kanselleer.

Voordat die tydhouer klaar aftel, moet jy Kanselleer kies.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023