Navigeer Veldlangs
As jy nie paaie volg terwyl jy navigeer nie, kan jy Reguit Lyn-modus gebruik.
Kies .
Die toestel ignoreer paaie en bereken roetes met behulp van reguit lyne tussen bestemmings.
Oueronderwerp: Navigeer na Jou Bestemming