Navigeer na ’n Gebergde Rit
- Kies Toeps > Ritbeplanner > Berg Ritte.
- Kies ’n gebergde rit.
- Kies Gaan!.
- Kies die eerste ligging waarheen om te navigeer en kies Wegspring.
Die toestel bereken ’n roete vanaf jou huidige ligging na die gekose ligging, en begelei jou dan in volgorde na die oorblywende ritbestemmings.
Oueronderwerp: Ritbeplanner