Berg ’n ligging met gebruik van die kaart

Jy kan ’n ligging berg deur ’n ligging vanaf die kaart te kies.

  1. Kies Besigtig Kaart.
  2. Sleep en zoem die kaart om die area vir soektog te vertoon.
  3. Kies ’n punt, soos ’n straat, kruising of adresligging.
  4. Kies Berg.
  5. Kies een of meer opsies:
    • Om die naam van ’n ligging te verander, kies Naam en voer ’n naam in.

    • Om die liggingmerker te verander, kies Kaartsimbool.

    • Om ’n versamelingkategorie toe te ken, kies Versamelings.

  6. Kies Gedoen.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023