My Garmin PowerSwitch wil nie gekoppel bly nie

  • Verifieer dat die Garmin PowerSwitch™ toestel krag ontvang.
  • Verifieer dat Bluetooth® tegnologie op jou gepaarde navigasietoestel of slimfoon ontsper is.
  • Skuif die navigasietoestel of slimfoon nader aan jou Garmin PowerSwitch toestel.
  • Verifieer dat jou voertuig se battery minstens 12 V krag lewer.

    Die Garmin PowerSwitch toestel skakel alle lewering outomaties af om jou voertuig se battery te beskerm as dit minder as 11 V se krag ontvang (My bybehore ontvang nie krag nie).

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023