My toestel verbind nie aan my foon nie

  • Kies Instellings > Krdlose netwerke.

    Die Bluetooth® opsie moet ontsper word.

  • Ontsper Bluetooth se koordlose tegnologie op jou foon en bring jou foon binne 10 m (33 voet) van die toestel.
  • Bevestig jou foon is versoenbaar.

    Besoek www.garmin.com/bluetooth vir meer inligting.

  • Voltooi weer die paarproses.

    Om die paarproses te herhaal, moet jy jou foon en toestel ontpaar (Ontkoppel ’n Bluetooth toestel) en die paarproses voltoooi (Paar jou Foon en Kopstuk).

GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023