Vermy Verkeersvertragings op Jou Roete

Vóór jy verkeersvertragings kan vermy, moet jy verkeersinligting ontvang.

Die toestel optimaliseer jou roete by verstek om outomaties verkeersvertragings te vermy. As jy hierdie opsie versper het in die verkeersinstellings (Verkeersinstellings), kan jy verkeersvertragings met die hand besigtig en vermy.

  1. Terwyl jy ’n roete navigeer, kies Kieslys > Verkeer.
  2. Kies Alternatiewe Roete, indien beskikbaar.
  3. Kies Gaan!.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023