Ontvang verkeersdata met gebruik van jou slimfoon
Jou toestel kan intekeningvrye verkeersdata ontvang terwyl dit verbind is aan ’n slimfoon wat die Garmin Drive™ toepassing loop.
- Verbind jou toestel aan die Garmin Drive toepassing (Paar jou Foon en Kopstuk).
- Kies op jou zūmo® toestel en verifieer dat die Verkeer-merkblokkie gekies is.
Oueronderwerp: Verkeer