Besigtig Kennisgewings vir die Valhelmwet
Kennisgewings oor die valhelmwet en oogbeskerming kan op jou toestel van zūmo® verskyn wanneer jou toestel die eerste keer satelliete verkry en wanneer jou toestel ’n ligging nader waar daar motorfiets-veiligheidsreëls is.
Garmin® beveel aan dat alle ryers vir veiligheid valhelms dra. Valhelmwetkennisgewings is slegs vir verwysing, is onderhewig aan verandering en word nie bedoel om as regsadvies beskou te word nie. Valhelmwetkennisgewings is slegs in die VSA en Kanada beskikbaar.
Kies die kennisgewing om meer besonderhede te sien.
Oueronderwerp: Ryerbewustheidskenmerke en -waarskuwings