Vind van ’n Adres

LET WEL: Die volgorde van die stappe kan verskil na gelang van die kaartdata wat op jou toestel gelaai is.
  1. Kies Waarheen?.
  2. Indien nodig, kies Wysig soekgebied om naby aan ’n ander stad of area te soek.
  3. Kies Adres.
  4. Volg die instruksies op die skerm om adresinligting in te voer.
  5. Kies die adres.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023