Aanteken van spore

Nasporing teken jou roete aan. Wanneer jy begin naspoor, teken jou toestel jou ligging aan en werk die naspoorlyn by. Indien jou toestel met ’n Garmin Explore™ rekening gepaar is, sinchroniseer jou toestel van tyd tot tyd opgeneemde spore met die toepassing.

  1. Vanaf die hoofskerm, kies Roete.
  2. Kies Wegspring.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023