Koppeling van 'n inReach toestel
- Bring die inReach® toestel binne 3 m (10 vt.) van jou zūmo® toestel.
- Kies op jou zūmo toestel .
- Volg die skerminstruksies op jou zūmo toestel om die paarproses te voltooi.
Nadat die paarproses voltooi is, koppel die inReach en zūmo toestelle outomaties wanneer hulle binne reikafstand is.
Oueronderwerp: inReach Afstandbeheer