Om HISTORY belangepunte te vind

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle produkmodelle of vir alle kaartstreke beskikbaar nie.
KENNISGEWING

Jy is verantwoordelik om enige toepaslike reëls, wette of regulasies te verstaan en na te kom wat met kampplekke en belangepunte te doen het.

Jou toestel sluit HISTORY® belangepunte in, wat jou toelaat om histories belangrike liggings en trekpleisters te vind en meer daaroor te leer, soos historiese geboue, monumente, museums en noemenswaardige liggings van historiese gebeure.

  1. Kies Waarheen? > HISTORY®.
  2. Kies ’n kategorie.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies Geskiedenis om ’n foto en ’n kort opsomming van die ligging se geskiedenis te sien.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023