Liggingsoekresultate
Die liggingsoekresultate verskyn by verstek in ’n lys, met die naaste ligging bo-aan. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.

|
| Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk. |
|---|---|
|
| Kies om gedetailleerde inligting oor die gekose ligging te sien. |
|
| Kies om parkeerareas naby die ligging te vind. |
|
| Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien. |
|
| Kies om navigasie met gebruik van Garmin Adventurous Routing™ na die ligging te begin. |
|
| Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer. |
|
| Kies om die soekresultate op die kaart te sien. |
Oueronderwerp: Vind en Berg Liggings