Om by ’n groeprit aan te sluit

Jy kan by ’n nabygeleë groeprit aansluit wat deur ’n ander ryer geskep is.

LET WEL: Vir sommige produkmodelle is die Groeprit-toepassing in die kieslys vir toepassings geleë.
  1. Vanuit die hoofkieslys, kies Groeprit > Nabygeleë groepritte.
  2. Kies ’n nabygeleë groeprit en kies Sluit aan.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023