Aanheg van die Kragkabels aan die Motorfietsmontering Steek die kragkabelkoppeling deur die opening in die motorfietsmontering. Trek die kabel terug totdat dit knus pas. Skroef die swart skroef in die agterkant van die montering vas om die kabel in posisie te hou. LET WEL: ’n Bykomende plaasvervangerskroef word in die boks ingesluit. Oueronderwerp: Montering van jou toestel op 'n motorfietsTuisInstallasieMontering van jou toestel op 'n motorfietsAanheg van die Kragkabels aan die Motorfietsmontering