Gebruik van die Oudiovermenger

Jy kan die oudiovermenger gebruik om die volumevlakke vir verskillende oudiotipes te stel, soos navigasieporboodskappe of oproepe. Die vlak vir elke oudiotipe is ’n persentasie van die hoofvolume.

  1. Kies Volume.
  2. Kies Oudiovermenger.
  3. Gebruik die skuif-knoppies om die volume vir elke oudiotipe te verander.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023