Gaan op ’n roete met gebruik van Garmin Adventurous Routing

Jou toestel kan avontuurlustige roetes bereken wat kronkelrige paaie, heuwels en minder hoofweë verkies. Hierdie kenmerk kan ’n meer aangename rit verskaf, maar dit kan die tyd of afstand na jou bestemming vermeerder.

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle toestelmodelle of vir alle kaartstreke beskikbaar nie.
  1. Kies Waarheen? > Kategorieë.
  2. Indien nodig, kies ’n subkategorie.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies Avontuurlustige paaie.
  5. Gebruik die glyer om die avontuurvlak van jou roete te verhoog of te verlaag.
  6. Kies Gaan!
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023