Skep 'n roete vir 'n heen-en-weer-rit

Die toestel kan 'n roete vir 'n heen-en-weer-rit skep met gebruik van 'n gespesifiseerde beginligging en 'n afstand, duur of bestemming.

  1. Vanaf die hoofkieslys, kies Toeps > Heen-en-weer-rit.
  2. Kies Beginligging.
  3. Kies ’n ligging en kies Kies.
  4. Kies Rit-kenmerke.
  5. Kies ’n opsie:
    • Kies Kies 'n afstand om jou roete volgens afstand te beplan.

    • Kies Kies duur om jou roete op grond van tyd te beplan.

    • Kies Kies 'n bestemming om jou roete op grond van ’n gespesifiseerde ligging te beplan.

  6. Kies Volgende.
  7. Voer ’n afstand, duur of bestemming in.
  8. Kies ’n opsie:
    • Indien jy ’n afstand of duur ingevoer het, kies Gedoen.

    • Indien jy ’n bestemming gekies het, kies Kies.

  9. Kies Voeg ’n rigting by.
  10. Kies ’n rigting, en kies Volgende.
  11. Kies Bereken.
  12. Kies een of meer opsies:
    • Kies Hoogte om elevasiestatistieke langs jou roete te sien.

    • Kies Vorm roete om jou roete te vorm.

    • Gebruik die glyer om die avontuurvlak van jou roete te verhoog of te verlaag.

  13. Kies ’n roete en kies Gaan!
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023