Verander Roete-opsies vir ’n Rit

Jy kan die manier waarop die toestel die roete bereken, pasmaak wanneer jy jou rit begin.

  1. Kies Toeps > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies die voertuigprofiel-ikoon en kies die voertuig wat jy beplan om te gebruik terwyl jy die rit navigeer (opsioneel).
  4. Kies Ritbeplanneropsies.
  5. Om die berekeningsmodus vir die rit te verander, kies Roetevoorkeur (Verander die Roeteberekeningsmodus).
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023