Soek na Foursquare belangepunte

Jy kan vir belangepunte van Foursquare® soek wat op jou toestel gelaai is. Terwyl jou toestel aan jou Foursquare rekening verbind is met gebruik van die Garmin Drive™ toepassing, verskaf die soektog die mees bygewerkte resultate vanaf die aanlyn Foursquare databasis en pasgemaakte resultate vanaf jou Foursquare gebruikerrekening (Verbind aan Jou Foursquare rekening).

Kies Waarheen? > Foursquare®.
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023