Slimkennisgewings

Terwyl jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou zūmo® toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.

LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Garmin Drive toepassing verbind het. Slimkennisgewingsimbool vertoon gekleurd in Bluetooth® instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Bluetooth Kenmerkstatusikone).
GUID-E024D22C-EA17-40B3-A63F-E9535D86014B v9
Oktober 2023