Navigeer na ’n Gebergde Rit

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner > Berg Ritte.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies Gaan!.
  4. Kies die eerste ligging waarheen om te navigeer en kies Wegspring.

    Die toestel bereken ’n roete vanaf jou huidige ligging na die gekose ligging, en begelei jou dan in volgorde na die oorblywende ritbestemmings.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-D5CC4776-D7B3-4238-9004-9B9B34498BA3 v1