Verander die Roeteberekeningsmodus

  1. Kies Instellings > Navigasie > Berekeningsmodus.
  2. Kies ’n opsie:
    • Kies Vinniger Tyd om roetes te bereken wat vinniger is om te ry, maar afstandsgewys langer kan wees.

    • Kies Veldlangs om punt-tot-punt-roetes (sonder paaie) te bereken.

    • Kies Korter Afstand om roetes te bereken wat afstandsgewys korter is, maar wat langer kan neem om te ry.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-D5CC4776-D7B3-4238-9004-9B9B34498BA3 v1