Besigtig weerwaarskuwings
Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel aan ’n gesteunde foon verbind wees wat die Garmin Drive™ toepassing loop (Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke).
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie.
Terwyl jy met jou toestel reis, kan weerwaarskuwings op die kaart verskyn. Jy kan ook ’n kaart van weerwaarskuwings naby jou huidige ligging of naby ’n gekose stad sien.
- Kies .
- Indien nodig, kies ’n stad.
- Kies .
Oueronderwerp: Kyk na die weervoorspelling