Verkeersinstellings

Vanuit die hoofkieslys, kies Instellings > Verkeer.

Verkeer

Dit ontsper die verkeerkenmerk.

Huidige Verskaffer

Stel die verskeersverskaffer in om vir verkeersdata te gebruik. Die Outo-opsie kies die beste beskikbare verkeersdata outomaties.

Intekeninge

Lys die huidige verkeersintekeninge.

Verkeerswaarskuwings

Stel die erns van verkeersvertragings waarvoor die toestel ’n verkeerswaarskuwing vertoon.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8