Besigtig en berg photoLive-verkeerskameras

Jy kan na regstreekse beelde van nabygeleë verkeerskameras kyk. Jy kan ook verkeerskameras berg vir areas waar jy gereeld reis.

  1. Kies Toepassingslaaisimbool > photoLive.
  2. Kies Raak om By te voeg
  3. Kies ’n pad.
  4. Kies ’n verkeerskameraligging.

    ’n Voorskou van die regstreekse beeld van die kamera verskyn langs ’n kaart van die kamera se ligging. Jy kan die beeldvoorskou kies om die volgroottebeeld te sien.

  5. Kies Goed om die kamera te berg (opsioneel).

    ’n Voorskou van die kleinkiekiebeeld van die kamera word by die hoofskerm van die photoLive-toepassing gevoeg.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8