Handelsmerkkennisgewings

Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

BC™, Garmin Drive™, Garmin Express™ en myTrends™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Android™ is ’n handelsmerk van Google Inc. Apple® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc., geregistreer in die VSA en ander lande. Avtex® is ’n geregistreerde handelsmerk van Avtex Limited. Die BLUETOOTH® woordmerk en logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van dié woordmerk of logo deur Garmin is onder lisensie. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. microSD® en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Pilot Flying J™ en Pilot Flying J Travel Centers™ is handelsmerke van Pilot Travel Centers LLC en sy geaffilieerde maatskappye. Tripadvisor® is ’n geregistreerde handelsmerk van TripAdvisor LLC. Ultimate Campgrounds is ’n handelsmerk van The Ultimate Public Campground Project. Windows® is ’n geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande. Wi‑Fi® is ’n geregistreerde merk van die Wi-Fi Alliance Corporation.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8