Verander die Roeteberekeningsmodus

  1. Kies Instellings > Navigasie > Berekeningsmodus.
  2. Kies ’n opsie:
    • Kies Draai-vir-draai om roetes op strate te bereken wat vinniger is om te ry, maar afstandsgewys langer kan wees.

    • Kies Reguit lyn om veldrit-, punt-tot-puntroetes in ’n reguit lyn te bereken.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8