Taal- en Toetsbordinstellings

Om die Taal en Toetsbord-instellings vanaf die hoofkieslys oop te maak, kies Instellingsimbool > Taal & Toetsbord.

Stemtaal

Stel die taal vir stemporboodskappe.

Tekstaal
Stel al die skermteks na die gekose taal.
LET WEL: Verandering van die tekstaal verander nie die taal van gebruiker-ingevoerde data of kaartdata, soos straatname nie.
Toetsbordtaal

Ontsper toetsbordtale.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8