Wissel die voertuigprofiel

Jy kan te eniger tyd per hand na ’n ander voertuigprofiel wissel.

  1. Kies vanaf die statusbalk die voertuigprofielikoon, soos Vervoermodus of Motorvervoermodus.
  2. Kies ’n voertuigprofiel.

    Die voertuigprofielinligting verskyn, insluitende afmetings en gewig.

  3. Kies Kies.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8