Herstel van Instellings

Jy kan ’n kategorie van instellings of alle instellings na die fabrieksverstekwaardes herstel.

  1. Kies Instellingsimbool.
  2. Indien nodig, kies ’n instellingskategorie.
  3. Kies Kieslyssimbool > Herstel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8