Garmin PowerSwitch

WAARSKUWING

Garmin® beveel ten sterkste aan dat ’n ervare installeerder met die nodige kennis van elektriese stelsels, die toestel installeer. Verkeerde bedrading van die kragkabel kan tot skade aan die voertuig of die battery lei en kan liggaamlike besering tot gevolg hê.

Jy kan ’n gekoppelde Garmin PowerSwitch™ toestel gebruik om ligte, waaiers en meer vanaf jou Garmin toestel te beheer.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CA7AA54D-CB83-4144-9D67-F6EFCC67D442 v8