Om iOverlander belangepunte te vind

KENNISGEWING

Jy is verantwoordelik om enige toepaslike reëls, wetgewing of regulasies te verstaan en na te kom wat met kampplekke en belangepunte te doen het.

Jou toestel sluit iOverlander™ belangepunte in wat jou in staat stel om belangepunte op te spoor wat nuttig is vir oorlandreis, bv. kampplekke, hersteldienste en verblyf.

  1. Kies Toepassings > Toepassings > Soek > iOverlander.
  2. Kies ’n kategorie.
  3. Kies ’n ligging.
GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023