Verdeling van ’n spoor
Jy kan spore verdeel om langer spore in segmente op te breek. Jy kan hierdie inligting gebruik om tyd, spoed en afstand afgelê vir elke verdeling te vergelyk.
Terwyl ’n spoor opgeneem word, kies Verdeel.
Oueronderwerp: Spore