Bekyk jou Garmin Explore of wedrenlêerversamelings op die kaart
Jy kan jou Garmin Explore™ en wedrenlêerversamelings direk op die kaart besigtig. Jy moet die kaartlaag vir versamelings ontsper om hierdie kenmerk te gebruik.
LET WEL:
As jy nie ’n versamelingskategorie aan jou Garmin Explore data toewys nie, sal dit as ’n ongeorganiseerde versameling verskyn.
Oueronderwerp: Spore