Verifieer dat die Garmin PowerSwitch™ toestel krag ontvang.
Verifieer dat Bluetooth® tegnologie op jou gepaarde navigasietoestel of slimfoon ontsper is.
Skuif die navigasietoestel of slimfoon nader aan jou Garmin PowerSwitch toestel.
Verifieer dat jou voertuig se battery minstens 12 V krag lewer.
Die Garmin PowerSwitch toestel skakel alle lewering outomaties af om jou voertuig se battery te beskerm as dit minder as 11 V se krag ontvang (My bybehore ontvang nie krag nie).