Liggingsoekresultate

Die liggingsoekresultate verskyn in ’n lys met die naaste ligging bo-aan. Elke genommerde ligging verskyn ook op die kaart. Jy kan afwaarts rollees om meer resultate te sien.


Liggingsoekresultatelys met byskrifte

Byskrif nommer een

Kies ’n ligging om na die opsiekieslys te kyk.

Byskrif nommer twee Inligting

Kies om gedetailleerde inligting oor die ligging te sien.

Byskrif nommer drie Alternatiewe roetes

Kies om alternatiewe roetes na die ligging te sien.

Byskrif nommer vierAvontuurlustige paaie

Kies om te begin navigeer met behulp van Garmin Adventurous Routing™.

Byskrif nommer vyf Gaan!

Kies om met gebruik van die aanbevole roete na die ligging te begin navigeer.

GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023