Verstelling van skermhelderheid

Jy kan die helderheid ook met die hand verstel, deur óf die kennisgewingpaneel of die instellingskieslys te gebruik.

  1. Kies ’n opsie:
    • Vee twee keer af vanaf die bokant van die skerm om die kitsinstellings in die kennisgewingpaneel oop te maak.

    • Kies Toepassings > Nutsmiddels > Instellings > Toestel > Vertoon > Helderheidsvlak.

  2. Gebruik die glyer om die helderheid te verstel.
GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023