Ontsper of versper liggingdienste

Die liggingdienste-kenmerk moet vir jou toestel ontsper wees om jou ligging te vind, roetes te bereken en navigasiebystand te verskaf. Jy kan liggingdienste versper om ’n roete te beplan wanneer GPS-seine nie beskikbaar is nie. Wanneer liggingdienste versper is, ontsper die toestel ’n GPS-nabootser om roetes te bereken en na te boots.

WENK: Die versper van liggingdienste kan help om batterykrag te bespaar.
  1. Kies Toepassings > Nutsmiddels > Instellings > Persoonlik > Ligging.
  2. Kies die wisselskakeklaar om liggingdienste te ontsper of versper.
GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023