Navigeer na ’n boodskapligging

Wanneer jy ’n boodskap stuur of ontvang vanaf ’n ander toestel met inReach® tegnologie, kan die boodskap dalk liggingsinligting insluit. Met hierdie boodskappe kan jy na die ligging navigeer waarvandaan die boodskap gestuur is.

  1. Kies Spannaspeuring, en kies ’n gesprek.
  2. Kies ’n boodskap met liggingsinligting en kies Gaan!.
GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023