Verander die kaartperspektief

  1. Kies Toepassings > Nutsmiddels > Instellings > Kaartskerm > Rykaartaansig.
  2. Kies ’n opsie:
    • Kies Roete Op om die kaart in twee dimensies te vertoon (2D) met jou reisrigting aan die bokant.

    • Kies Noord Op om die kaart in 2D te vertoon met noord aan die bokant.

    • Kies 3-D om die kaart in drie dimensies te vertoon.

    • Kies Outo-zoem na groep om die zoemvlak outomaties na alle ryers in die groep te verstel wat op die kaart sigbaar is.

      LET WEL: Hierdie instelling is slegs beskikbaar terwyl jy die groepritkenmerk gebruik.
  3. Kies Berg.
GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023