Beantwoord ’n boodskap

  1. Kies Spannaspeuring.
  2. Kies ’n gesprek en kies Antwoord.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om met ’n voorafgeskrewe boodskap te begin, kies ’n kitsteksboodskap vanaf die bokant van die skerm.

      LET WEL: Jy kan kitsteksboodskappe byvoeg en wysig op die Garmin Explore™ webwerf.
    • Voer ’n boodskap in om ’n pasgemaakte boodskap te skryf.

  4. Kies Gedn.
GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023