Voer data uit vanaf BaseCamp met ’n rekenaar

  1. Kies ’n opsie:
    • Om alle BaseCamp™ data uit te voer wat op jou rekenaar geberg is, kies My versameling en kies Lêer > Voer uit > Voer "My versameling" uit.

    • Om een of meer items of ’n lys uit te voer, kies een of meer items of ’n lys en kies Lêer > Voer uit > Voer seleksie uit.

  2. Voer ’n naam in, kies ’n ligging vir die uitgevoerde lêer, kies die lêerformaat en kies Berg.
GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023