Deel jou MapShare webwerf
Jy kan MapShare aktiveer by inreach.garmin.com.
Jy kan ’n skakel na jou MapShare webwerf met ander mense deel. Die stelsel voeg teks, waaronder skakelinligting, outomaties aan die einde van jou boodskap by.
- Kies .
- Kies Aan:, en voeg een of meer kontakte by.
- Kies Boodskap:, en voer ’n boodskap in.
- Kies Stuur.
Oueronderwerp: Spannasporing met behulp van ingeboude inReach tegnologie