Radio

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie op alle produkmodelle beskikbaar nie.
LET WEL: Jy moet ’n Groepritbybehoorsel installeer voordat jy die Radiotoepassing kan gebruik. Gaan na garmin.com om ’n Groepritbybehoorsel te koop.

Jy kan die Radiotoepassing gebruik om voorafopgestelde radiostasies te skep, ’n radiokanaal te kies en squelch-kodes te kies. Om hierdie kenmerk te gebruik moet jy die toestel en die antenna aan die groepritmontering koppel. Die Tread® XL toestel konfigureer radio-instellings outomaties wanneer jy by ’n groeprit aansluit of een skep.

GUID-B3443908-7800-44A1-BE1E-0D780C075CBA v3
Augustus 2023