Byvoeg van 'n Intekening Jy kan verkeersintekeninge vir ander streke of lande koop. Kies Instellings > Verkeer. Kies Intekeninge > . Skryf die FM-verkeersontvanger se eenheid-ID neer. Besoek www.garmin.com/fmtraffic om 'n intekening te koop en kry 'n kode van 25 karakters. Die verkeersintekenkode kan nie weer gebruik word nie. Jy moet 'n nuwe kode kry elke keer wat jy jou diens hernu. Indien jy meer as een FM-verkeersontvanger besit, moet jy 'n nuwe kode vir elke ontvanger kry. Kies Volgende op die toestel. Voer die kode in. Kies Gedoen. Oueronderwerp: Verkeersontvanger-intekeningeTuisVerkeerOntvang verkeersdata met gebruik van ’n verkeersontvangerVerkeersontvanger-intekeningeByvoeg van 'n Intekening