Bluetooth Kenmerkstatusikone

Statusikone verskyn in Bluetooth® se instellings langs elke gepaarde toestel.

Kies Instellings > Koordlose netwerke.

  • ’n Grys ikoon dui aan die kenmerk is vir daardie toestel versper of nie daarvoor verbind nie.

  • ’n Gekleurde ikoon dui aan die kenmerk is vir daardie toestel aktief en is daarvoor verbind.

Telefoon

Vryhand-oproepe

Slimkennisgewingsimbool

Slimkennisgewings

Drive-toepassingverbindingstatus

dēzl™ kenmerke en -dienste

GUID-AE5D2F0F-D7AE-4232-85C9-95B282539451 v4
Oktober 2023